![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
Kuns-VariétéOosterlig se Kunstebediening beplan twee uitstallings vir 2012 in ons kerksentrum:12 – 14 Oktober: Lente-uitstalling Kunstenaars (skilder, beeldhou, fotografie, grafies, keramiek en mosaïek) word hartlik uitgenooi om saam te kom uitstal. . Kaartjies teen R75.00 p.p. vir die opening en kaas-en-wyn-onthaal op Vrydag, 12 Oktober om 18:30 vir 19:00 is by die kerkkantoor beskikbaar. Navrae: Alzaine (072 242 0320); Albert (082 889 5790) |
HuwelikseminaarDs. Neels Müller bied vanaf 5 Junie 2012 op Dinsdagaande om 18:30 ‘n huwelikseminaar aan met tema, Verstaan die liefde van jou lewe. Ds Pieter van Niekerk begin ook 21 Mei 2012 met 'n splinternuwe Huwelikskursus. Vir verdere besonderhede en om te registreer, skakel Cheryl (012 993-5437 weeksdae 08:00-13:00). StaptoerSkeurkrans-staproete naby Naboomspruit (11 tot 13 Mei). Koste: R300 per persoon (vervoer en etes uitgesluit). |
KINDER-Pinkster 2012Kinderpinkster vind tydens die Pinkstereredienste vanaf Sondag, 13 tot Donderdag, 17 Mei in Communitas plaas. Die tema is: Skattejag met die fokus op Jesus, ons grootste skat. Let asseblief daarop dat die dienste vanaf Maandag tot Donderdag eers om 19:00 begin. Moet dit beslis nie misloop nie! Dit gaan ’n ongelooflike verrykende ervaring, gevul met groot pret vir ons maats, wees. Navrae: PC (072-322-5247). Kerkkantoor skuif na CaritasLet asseblief daarop dat die kerkkantoor na Caritas (ingang vanuit die parkeerarea) geskuif het. |
Pinkster 2012Gesante van die Koning – Handgemaak Sondag 13 Mei - 08:00 en 10:00 Maandag 14 Mei - 19:00 Dinsdag 15 Mei 19:00 Woensdag 16 Mei - 19:00 Donderdag 17 Mei - 19:00 |



