25 – 27 Mei 2018 by Klein Kariba.

‘n Geestelike groei-ervaring!

Kry meer inligting by die toonbank na die diens en skryf sommer jou naam op die lys.

Jy kan ook vir Ursula kontak by ursula@oosterlig.co.za om jou bespreking te maak.

A-Woonstel – Dupleks 

5 bed-dupleks

2 x slaapkamers: dubbelbed 2 x enkelbeddens 1 x Enkelslaapbank in woonarea ATKV-lid: R2210.00 Nie Lid: R3000.00

Slegs 2 nog beskikbaar

B-Woonstel op Boonste vloer

4 beddens

1 x slaapkamer (dubbelbed)

1 x dubbel slaapbank in woonarea

ATKV-lid: R1820.00

Nie Lid: R2280.00

Slegs 4 nog beskikbaar

B-Woonstel op Grondvloer

4 beddens

1 x slaapkamer (dubbelbed)

1 x dubbel slaapbank in woonarea

ATKV-lid: R1820.00

Nie Lid: R2280.00

Slegs 2 nog beskikbaar

Berghuis – Verkieslik twee gesinne deel

6 beddens

2 x slaapkamers (dubbelbeddens) 1 x Dubbelslaapbank in woonarea

ATKV-lid: R2960.00

Nie Lid: R3790.00

Slegs 11 nog beskikbaar

B-Woonstel – Dupleks

5 bed-dupleks

1 x slaapkamer bo: dubbelbed 1 x Loft 2 x enkelbeddens 1 x Enkelslaapbank in woonarea

ATKV-lid: R2130.00

Nie Lid: R2660.00

Slegs 11 nog beskikbaar

Program – Infusion-naweek by Klein-Kariba

Vrydag 25 Mei      

15:00 – 18:30         Aanmeld by Ontvangs – ontvang Chalet se sleutel – (Aandete selfsorg)

18:30 – 19:00         Registrasies by Kariba-saal – kinders by Skaaklapa regoor Kariba-saal

19:00 – 21:00         Verwelkoming, oriëntering, Worship en Sessie 1

21.00 –                      Kuier en koffie drink

Saterdag 26 Mei

07:00 – 09:00         Ontbyt in Chalets (selfsorg)

09:00 – 10:30         Worship en Sessie 2 – kinders by Skaaklapa

10:30 – 11:00         Koffie/tee

11:00 – 12:00         Sessie 3

12:00 – 12:15         Vinnige bene rek – Koffie/tee

12:15 – 13:15         Sessie 4

13:15 – 17:00         Vrye tyd – (middagete selfsorg) kuier saam met gesinne

17:00 – 18:30         Saam kuier om vure by skaaklapa en braai van vleis (bring-en-braai)

18:30 – 19:30         Eet saam by die Kariba-saal  (piekniek-styl – eie eetgerei vanuit Chalet)

19:30 – 21:00         Worship (kinders is saam) , Sessie 5 met gesinsnagmaal

21:00 –                      Kuier en koffie drink

Sondag 27 Mei

07:00 – 09:00         Ontbyt in Chalets (selfsorg)

09:00 – 12:00         Worship, Sessie 6 – kinders by Skaaklapa (handig sleutels in)

12:00                         Groet en vertrek –  (kan verder kuier by swembad)             

%d bloggers like this: