Die InFusion naweek vind plaas op 3-5 Augustus by Klein Kariba.

Kom leer meer oor die lewe wat jy nog altyd wou hê!

Bespreek jou verblyf vandag nog by Tanya – tanya@oosterlig.co.za. Die lys van opsies is hieronder gelys. Daar is beide self-sorg eenhede en kampplekke beskikbaar.

Kampstaanplek met krag

 6 Persone per staanplek

ATKV lid: R820

Nie Lid: R1020

 

B Woonstel – Grondvloer

4 Bed

1 x slaapkamer (dubbelbed)

1 x dubbelslaapbank in woonarea

ATKV lid: R1840

Nie Lid: R2300

A Woonstel – Grondvloer

4 Bed – 1 x slaapkamer (dubbelbed)

1 x dubbelslaapbank in woonarea

ATKV lid: R2090

Nie Lid: R2530

B Woonstel – Boonste vloer

4 Bed

1 x slaapkamer (dubbelbed)

1 x dubbelslaapbank in woonarea

ATKV lid: R1840

Nie Lid: R2300

Berghuis

Verkieslik 2 gesinne deel

6 Bed – Standaard

2 x slaapkamers (dubbelbeddens)

1 x dubbelslaapbank in woonarea

ATKV lid: R2560

Nie Lid: R3440

B Woonstel – Dupleks

5 Bed – Dupleks

1 x slaapkamer bo – dubbelbed

1 x “Loft” 2 x enkelbeddens

1 x enkelslaapbank in woonarea

ATKV lid: R2150

Nie Lid: R2690

%d bloggers like this: