Oosterlig Frekwensie

Oosterlig Musiekskool op Oosterlig Kampus Lesse in die volgende instrumente:

  • Kitaar
  • Eletriese Kitaar (beginners)
  • Klavier/Klawerbord
  • Basskitaar
  • Tromme
  • Sang
  • “Band” ontwikkeling (ons help jou om jou “band” te ontwikkel)

Kostes beloop vanaf R100 per les. Om jou lesse te bespreek kontak: Lizke by 073 962 2888 of liz.ke@hotmail.com