Die volgende Israeltoer vind plaas van 3- 12 Desember 2019!
Tema: “On site¬†Bybelskool op die voetspore van Jesus.”

Koste: R29 990 p.p.
Dit sluit alles in behalwe middagetes. Kostes is onderhewig aan Rand/Dollar wisselkoers.

Daar is slegs plek vir 45 mense, so bespreek jou plek so gou moonlitk by Tanya –¬†tanya@oosterlig.co.za