Pretoria-Oosterlig is op soek na ‘n dinamiese persoon wat passievol is oor die Here en mense, gemaklik is in die gemeente se DNS (Net soos jy is – Word getransformeer – Maak ‘n verskil) kan inpas en om die gemeente se gasvry-hart te deel.

 

Vereistes vir die pos:

• ʼn Visie vir die Koninkryk

• warm vriendelike energieke persoon

• gasvryheid spontaan uitstraal

• gemaklik is met vreemdelinge

• goeie netwerker

• goeie menseverhoudinge hê

• goeie organisasievermoë en ʼn sin vir detail • goed onder druk kan werk

• onderbrekings kan hanteer

• goeie en akkurate tikwerk/werker

40 ure per week (fleksie-tyd aangesien sigbaarheid op Sondae noodsaaklik is)

Vergoeding: ʼn mededingende vergoedingspakket – beskikbaar op aanvraag

CV’s aan: rentia@oosterlig.co.za

Sluitingsdatum: 28 Februarie 2019

Diensaanvaarding: So gou as moontlik