
Twenty up bied nou al vir die 7de keer die Jiver Cup aan. ‘n Langnaweek van Golf, Kuier, Wildritte, Uitreik en ’n Spa in die wildtuin vir Oosterlig se Jongwerkendes!
Wanneer: 7 – 11 Augustus 2019
Waar: Skukuza, Nasionale Kruger Wildtuin
Hoeveel: Deposito om jou plek vas te maak: R1000 p.p.
Kontak JI de Wet – ji@oosterlig.co.za vir meer inligting
Hoeveel: Deposito om jou plek vas te maak: R1000 p.p.
Kontak JI de Wet – ji@oosterlig.co.za vir meer inligting




Recent Comments