Dis seker almal se droom  om onder die volmaan by ’n vuur in Afrika se ongerepte natuur te sit.  Kom beleef ’n eksklusiewe toer saam met JI de Wet na twee van Afrika se top safariparke, naamlik  Chobe in Botswana en Hwange in Zimbabwe.  Daar is slegs plek vir vier voertuie.

 

Basiese Program:

Dag 1: Ellisras – Elephant Sands, Nata Botswana

Dag 2: Elephant Sands – Senyati Safari Lodge, Kasane Botswana

Dag 3: Senyati Safari Lodge – Bootrit op die Chobe Rivier

Dag 4: Senyati Safari Lodge – Besoek Chobe / Victoria Watervalle

Dag 5: Senyati – Kennedy Kamp, Hwange Zimbabwe

Dag 6: Kennedy Kamp

Dag 7: Kennedy Kamp

Dag 8: Kennedy Kamp

Dag 9: Kennedy Kamp – Francis Town, Botswana

Dag 10: Francis Town – Pretoria

 

Wanneer: 12 – 21 Oktober 2019

Akkommodasie: Ons kamp oral – Eie kamptoerusting ‘n noodsaaklikheid.

Koste: R5250 p.p. (Sluit kamp-, parkfooie en bootrit op Chobe-rivier in)

R2000 deposito om jou plek te bespreek.

Kontak gerus vir JI by  ji@oosterlig.co.za vir meer inligting.