Het jy die Gemeentekamp misgeloop?

Moenie bekommerd wees nie! Ons bied weer ‘n geleentheid aan vir jou om die Awaken-kursus by te woon.  Die volgende kursus word aangebied van 13 – 14 September. 
Om jou plek te bespreek of vir meer inligting, kontak Adriané by info@oosterlig.co.za

%d bloggers like this: