Oosterlig bied weer die Oosterfees aan!

Die Oosterfees se hoofdoel is om alle mense vanuit die gemeenskap bymekaar te bring deur ‘n kuier-atmosfeer te skep, stalletjies te hê met ‘n verskeidenheid items (kos-tot-kuns) en lewendige musiek te verskaf!

Daar is iets vir oud en jonk! Toegang is gratis.

Die dag skop af met lewendige musiek vanaf 12:00 en sluit af met ‘n vertoning deur Elandré (kaartjies apart beskikbaar).

Stalletjies   |   Lewendige musiek   |   Kuiertuin   |   Kindervermaak

 

Elandre

18:00 vir 18:30
Saterdag, 31 Augustus
Kaartjies teen R120 p.p. (Slegs 250 kaartjies oor)
Communitas, Pretoria-Oosterlig

Kaartjies beskikbaar by die kerkkantoor of na Eredienste by die toonbank.

Kontakpersoon:  Belinda – info@oosterlig.co.za

%d bloggers like this: