Dis weer tyd vir Oosterfees!

Wil jy graag produkte borg of ‘n finansiële bydrae lewer?

 

Bestanddele benodig:

Volroom Langlewe Melk – 160 lt

Pannekoek baksters, rollers en verkopers

Hulp by die teetuin.

Kontak gerus vir Ursula by ursula@oosterlig.co.za

 

Bankbesonderhede:

Absa-Tjekrekening: 540 590 400   |  Takkode: 632005 

Rekeningnaam: NG Gemeente Pretoria-Oosterlig   |  Verw: FeesBorg Voorletter & Van

%d bloggers like this: