InFusion aanlyn

Jy moes die afgelope paar maande al iewers van InFusion gehoor het. ‘n Groot deel van die gemeente is die afgelope paar maande deur die hele InFusion-proses. Wat is InFusion?  InFusion is ‘n geestelike groeiplan wat die leraarspan die afgelope jaar...

Wat as ons kwaad is vir die kerk?

Dis nou al vir ‘n paar jaar lank hoogmode om vir die kerk kwaad te wees. In meer gevalle as wat baie sou wou erken is dit natuurlik heel verstaanbaar. Soos alle organisasies bestaan die beste gemeentes ook uit onvolmaakte, gebroke en dikwels skynheilige mense wat...

En Route met Stephan Joubert

Stephan Joubert begin op Woensdag, 31 Oktober met ‘n inleiding tot Paulus. Dis is ook die laaste En Route-kursus vir die jaar so dagboek die datums reeds vandag.   En Route word aangebied in Communitas van 19:00 tot 21:00. Kostes beloop R150 per persoon.   Om te...

Universiteite, skole & gebed

UNIVERSITEITE, SKOLE EN GEBEDE Deesdae is dit skynbaar maklik om oor te kook van woede in ons land. Neem nou maar die afbrand van die baie skole in ons Noordelike Provinsie. Die aanrig van sulke skade laat mense gefrustreerd en selfs woedend hulle hande in die lug...

Om te vrees op die regte manier…

Om mens te wees beteken om somtyds te vrees. Almal van ons moet egter leer om ons vrese te beheer. Indien ons dit nie doen nie kan dit ons verlam en ons prentjies van die lewe geheel en al skeef trek. Vrees kan uiters vernietgend wees. Breinwetenskaplikes vertel vir...