Om alles weg te gee…

Om alles weg te gee... 'n Uittreksel uit Ekerk se My Wêreld Nuusbrief Toe Romeinse keiser Marcus Aurelius - Romeinse keiser uitgebeeld in die fliek Gladiator - moes besluit wie hy as sy troonopvolger gaan aanstel toe besluit hy op Maximus, een van Rome se...

Identiteit, Storms En Gebede

'n Uittreksel uit E-kerk se My Wêreld Nuusbrief Om effektief in hierdie wêreld te kan leef moet ons weet wie ons is. Ons moet gewortel wees in die Christusverhaal sodat ons nie vergeet wie ons is nie. Daar is een verhaal wat ons gedurig herinner aan wie ons is as...

Die Vraag Wat Alles Verander Het

Uittreksel uit Ekerk se My Wêreld nuusbrief. Ek is Ric Armstrong ewig dankbaar. Die jaar was 1990 en hy was ‘n besoekende professor uit die VSA wat ons teologieklas by TUKS kom toespreek het aangaande evangelisasie. Hy begin die klas toe deur die bewering te maak dat...

Flieks, Liefde en Redelikheid

Uittreksel uit Ekerk se My Wêreld nuusbrief. Is fliekregiseurs ons deesdae voor in hulle denke? Dit wil soms so voorkom. In 2001 gryp Ron Howard die mense aan die hart met sy opspraakwekkende fliek A beautifaul mind. Die rolprent is losweg gebaseer op die ware verhaal...

Woorde die onbekende in…

Vroeg Desember het ek en my dieretuin die voorreg gehad om in Jeffreys Bay te gaan vakansie hou. ‘n Beplande pitstop was die Gariepdam se wal. Tot my en Lynette se skok – die watervlakke van die dam was bitter laag. Ek onthou hoe my prinsessie my gevra het: “Pappa,...