When:
August 31, 2019 @ 12:00 pm – 5:00 pm
2019-08-31T12:00:00+02:00
2019-08-31T17:00:00+02:00
Where:
Pretoria-Oosterlig gronde
469 Lea St
Waterkloof Glen, Pretoria, 0010
South Africa
Cost:
Free
Contact:
Oosterfees @ Pretoria-Oosterlig gronde | Pretoria | Gauteng | South Africa

Oosterlig bied jaarliks die Oosterfees aan!

 

Die Oosterfees se hoofdoel is om alle mense vanuit die gemeenskap bymekaar te bring deur ‘n kuier-atmosfeer te skep, stalletjies te hê met ‘n verskeidenheid items (kos-tot-kuns) en lewendige musiek te verskaf! Daar is iets vir oud en jonk! Die dag skop af met lewendige musiek vanaf 12:00 en sluit af met ‘n vertoning deur Oosterfees met Elandré (kaartjies apart beskikbaar teen R120 p.p.). Toegang is gratis.

 

Musikante vir die dag:
12:00 Christiaan Baartman
13:00 Gerrith DuToit
14:30 Jon Delinger
15:30 Jaid River
16:30 Van Wyk Brand Official

18:30 Elandré Feesborge – kontak JI by ji@oosterlig.co.za