Huisgroepmateriaal

Huisgroepe vorm ’n sentrale deel van ons gemeenskap. Dit is een van die beste plekke waar jy kan behoort en groei.

Hieronder is verskillende opsies vir julle Huisgroep indien julle nie aan die huidige preekreeks wil deelneem nie. Julle is welkom om vorige preekreekse se materiaal te gebruik. Verder is daar ook ‘n lys van boeke en dvd-reekse wat julle kan gebruik.

Kontak gerus vir JI de Wet ji@oosterlig.co.za indien jy in ’n huisgroep wil wees of meer inligting wil hê. 

Preekreekse

Leef Connected
"To seek and save the lost..."
Normaal? Sosiale tendense wat jou definieer.
FAQ - Frequently Asked Questions
Hot Chocolate vir jou siel

Boeke

Naked Spirituality - Brian Mclaren

Ons lewens beweeg dikwels deur seisoene. Net so gaan ons in ons “Geestelike Lewe” ook deur verskillende seisoene. Brian Mclaren som dit in twaalf woorde op. Hy help ons om in ons besige lewens op ‘n ander manier na gebed en stilte te kyk. 

 

 

Koop die boek hier

Besprekingsvrae

Unchristian - David Kinnaman

Kinnaman kyk na ses eienskappe wat die wêreld teen Christene hou. Hierdie boek bied uitstekende groep-besprekings en help ons om na onsself te kyk deur die oë van mense buite die kerk.

Koop die boek hier

Irresistible Revolution - Shane Claiborne

Claiborne deel sy eie inspirerende storie oor hoe hy tot geloof gekom het en sy rol in die wêreld verstaan. Hierdie boek is uitdagend. Julle kleingroep sal nie hierna nie meer dieselfde wees nie.

Koop die boek hier

Besprekingsvrae 

From Tablet to Table - Leonard Sweet

In hierdie boek lê een van die geheime vir gesonde mense, families, gemeentes en gemeenskappe. Dit lees maklik en is lekker kort.

 

 Koop die boek hier 

The Jesus Way - Eugene Peterson
The Bad Habits of Jesus - Len Sweet

Sweet skryf hier in kort hoofstukke ‘n uitstekende boek oor eienskappe van Jesus wat ons dikwels mis kyk. Die studiegids is agterin die boek.

 

 Koop die boek hier

DVD-Reekse

Nooma - Rob Bell

Beskikbaar by die Kerkkantoor.

It's time - Andy Stanley

 

Beskikbaar by die Kerkkantoor.

 

Your Move - Andy Stanley

 

Beskikbaar by die Kerkkantoor

Caritas, Leastraat 469, Waterkloof Glen, Pretoria
Posbus 32002, Glenstantia, 0010
Pretoria, Suid-Afrika
Tel 012 993 5437
Faks 012 993 5438
e-pos info@oosterlig.co.za
DIENSTYE
Sondae Dienstye
Oggend: 08:30  |  10:15
Stildiens: 09:00
Aand: 17:30
En Route
Woensdae: 19:00