Word deel can Oosterlig

Baie welkom by Oosterlig. Ons glo jy/julle gaan hier ‘n plek kry om te behoort, net soos jy/julle is.

Vul gerus hieronder die vorm in sodat ons jou kan kontak en jy dan deel kan word van die inskakelproses, asook om een van ons Connect@Oosterlig-aande by te woon. Kontak gerus vir JI de Wet by ji@oosterlig.co.za om meer inligting te kry.

Indien daar enige verdere administratiewe navrae is, kan jy vir Tanya Fourie kontak by tanya@oosterlig.co.za.

Nogmaals welkom

Die Oosterligspan

Caritas, Leastraat 469, Waterkloof Glen, Pretoria
Posbus 32002, Glenstantia, 0010
Pretoria, Suid-Afrika
Tel 012 993 5437
Faks 012 993 5438
e-pos info@oosterlig.co.za
DIENSTYE
Sondag Dienstye
Oggend: 08:30  |  10:15
Stildiens: 09:00
Aand: 17:30
En Route
Woensdae: 19:00