Wie is ons?

Oosterlig is ‘n NG Gemeente in die ooste van Pretoria naby Menlyn. Oosterlig is 42 jaar oud maar hou glad nie vas aan haar ouderdom nie. Verandering is vir ons belangrik omdat ons verstaan dat die wêreld voortdurend verander. Ons wil volhou aan wat ons naam beteken: Om ‘n lig in die ooste van Pretoria te wees.

Die enigste manier hoe jy na God toe kan kom is “net soos jy is”. Ons kan Hom nie flous nie. Hy ken ons net soos ons is, en het ons lief net soos ons is. Dit is vir ons baie belangrik dat mense hier welkom voel net soos jy is. Jy hoef nie mooi aan te trek, jou eendjies in ‘n ry te hê of ‘n uitgesorteerde lewe te hê nie. Kom, net soos jy is.

Wanneer iemand op ‘n intensionele reis saam met God en ander mense is, gebeur daar iets spesiaal in daardie persoon se lewe. By Oosterlig fokus ons daarop om ervarings te skep waar mense getransformeer kan word. Ons beplan ons eredienste in die hoop dat mense nie dieselfde daar kan uitstap as wat hulle ingestap het nie. Verder het ons ook ‘n Bybelskool – En Route – wat jou help om te groei in jou volgelingskap van Jesus Christus. Die gesinsbediening fokus daarop om gesinne toe te rus sodat die hele gesin nader aan die Here te beweeg.

Jy kan ‘n verskil maak in hierdie wêreld, jy kan! Daar is soveel nood in ons wêreld dat ons nie anders kan as om ‘n verskil te maak nie. Ons wil graag ‘n verskil in ons direkte omgewing, asook ver van ons. Daarom bestaan Hart-Aksie, ‘n bediening wat daarop fokus om mense en organisasies in Pretoria te ondersteun. Verder ondersteun ons ook Sendelinge wat reg oor die wêreld die goeie nuus van Jesus met mense deel.

Dit is ons in ‘n neutedop. Hieronder is ons leraarspan en personeel.

Kontak ons gerus om ‘n koffie te gaan drink.

Wie is ons leraarspan?

 

Roedolf Botha

Roedolf Botha

Spanleier, Visionering, Eredienste, Huisgroepe, En Route & Opleiding

082 826 2641

roedolf@oosterlig.co.za

Neels Müller

Neels Müller

Seniors, Huweliksverryking, Coram Deo, Hart-Aksie & CMR

012 998 9466

082 779 8621

neels@oosterlig.co.za

JI de Wet

JI de Wet

Gasvryheid, Nuwe Lidmate, Kommunikasie, Buitelug & Twenty UP

072 672 4487

ji@oosterlig.co.za

Anton Badenhorst

Anton Badenhorst

Gesinne, Kinders, Jeug, Doopkursus, Belydenisklas & Missionaal

082 780 1408

anton@oosterlig.co.za

N.C. Müller

N.C. Müller

Musiek, Kunste & Eredienste

nc@oosterlig.co.za

Wie is ons personeel?

 

Rentia Bester

Rentia Bester

Bedryfshoof

rentia@oosterlig.co.za

Hanlie Moulder

Hanlie Moulder

Ontvangsdame

hanlie@oosterlig.co.za

Wessel Badenhorst

Wessel Badenhorst

Beampte: Eredienskollekte-en-Bankdienste

wessel@oosterlig.co.za

Phillip Molekoa

Phillip Molekoa

Hulpwerker: Tuindienste

 

Hanalize Kriek

Hanalize Kriek

Kommunikasiebeampte

hanalize@oosterlig.co.za

Ursula van Zyl

Ursula van Zyl

Assistent: Hart-Aksie

ursula@oosterlig.co.za

Maria Motlhanthi

Maria Motlhanthi

Hulpwerker: Skoonmaakdienste

Cristelle Hatting

Cristelle Hatting

Koördineerder: Gesinsbedining

cristelle@oosterlig.co.za

Jurgens Delport

Jurgens Delport

Tegniese Beampte

 

Simon Tshabalala

Simon Tshabalala

Hulpwerker: Tuindienste

 

Tanya Fourie

Tanya Fourie

Gasvryheidskoördineerder

tanya@oosterlig.co.za

Annatjie Nieuwoudt

Annatjie Nieuwoudt

Data-en-Admintikster

annatjie@oosterlig.co.za

Madelein Strydom

Madelein Strydom

Jeugleier

madelein@oosterlig.co.za

 

Eskiël Mohlala

Eskiël Mohlala

Hulpwerker: Tuindienste

 

Corné du Plessis

Corné du Plessis

Fasiliteite-en-Terreinbeampte

corne@oosterlig.co.za

Rehani Leiding

Rehani Leiding

Finansiële Rekenmeester

rehani@oosterlig.co.za

Rosina Motau

Rosina Motau

Hulpwerker: Skoonmaakdienste

Charlie Mabitsela

Charlie Mabitsela

Hulpwerker: Tuindienste

 

 

Elsa Botha

Elsa Botha

Funksies-en-Lokaal-koördineerder

elsa@oosterlig.co.za

Caritas, Leastraat 469, Waterkloof Glen, Pretoria
Posbus 32002, Glenstantia, 0010
Pretoria, Suid-Afrika
Tel 012 993 5437
Faks 012 993 5438
e-pos info@oosterlig.co.za
DIENSTYE
Sondag Dienstye
Oggend: 08:30  |  10:15
Stildiens: 09:00
Aand: 17:30
En Route
Woensdae: 19:00