VOLG ONS

GELOOFSOFFER

Hoekom gee ons?

Ons glo dat God primêr 'n gewer is.
Daarom werk ons intensioneel daaraan
om vrygewig te leef sodat ons Sy karakter
al hoe meer in die wêreld kan reflekteer.

Hierdie geloofsoffer dra uitsluitlik by tot ons
Maak 'n Verskil-Bediening se projekte.
Dankie vir jou bydrae.

HOE KAN JY JOU GELOOFSOFFER GEE?

Gee deur EFT

Gebruik die onderstaande bankbesonderhede om 'n EFT te maak.
Gebruik asseblief die volgende verwysing: Ekstra

Bankbesonderhede

Absa-tjekrekening: 540 590 400
Takkode: 632005
Rekeningnaam: NG Gemeente Pretoria-Oosterlig
Verwysing: Geloofsoffer

BEDRAG: R 1600

Word die beste weergawe van jouself.
Word deel van die avontuur net soos jy is, word getransformeer, maak 'n verskil.

Enige vrae, of kort jy dalk hulp

Ons wil graag van jou hoor. Vul asseblief die vorm in.